Die Sneesvisse (Regalecidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Lampriformes. Daar is slegs een genus met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.

Kenmerke Die familie se lywe is baie lank en plat en het geen skubbe op nie. Die dorsale vin is buitengewoon lank en daar is geen stert- en anale vinne nie. Die bekkenvinne is nie regtig vinne nie maar tentakels. Die grootte wissel van 3 – 8 meter. Hulle kom voor wêreldwyd voor.

Genus Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:

Regalecus Regalecus glesne - Sneesvis

Sien ook

Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Kategorie:Beenvisse