Alexander Elliot Anderson (Alex) Salmond (uitgespreek /ˈsæmənd/, 31 Desember 1953 - 12 Oktober 2024) was 'n Skotse politikus en het tussen 2007 en 2014 as eerste minister van Skotland gedien. Hy is die voormalige leier van die Skotse Nasionale Party (SNP).

Tydens die referendum oor die onafhanklikheid van Skotland het hy homself vir die "Ja"-veldtog beywer. Na afloop van die referendum, waarin hulle slegs 45 persent van die stemme kon trek, het hy sy bedanking aangekondig met die woorde: "For me as leader my time is nearly over, but for Scotland the campaign continues and the dream shall never die".Scottish referendum: Salmond to quit after Scots vote No, BBC News, 19 September 2014

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Skotse politici Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Sterftes in 2024