duimnael|regs|250px|Gepantserde knorhane wat in Spanje gevang is
Die Gepantserde knorhane (Peristediidae) is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Scorpaeniformes. Daar is vier genera met dertig spesies wat hoort tot dié familie en drie van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke Die familie se lywe en koppe is plat en totaal omring deur 'n pantser laag van skubbe wat soos teels lyk. Aan die snoet is twee plat bene wat vorentoe wys. Die grootte wissel van 16 cm tot 1.2 m.
Genus Die volgende genus en spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
Peristedion Peristedion adeni - Aden gepantserde knorhaan Peristedion investigatoris - Andaman gepantserde knorhaan
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse