duimnael|Fugu in 'n tenk.

Fugu (河豚 of 鰒; フグ?, letterlik vertaal as "rivier-vark") is die Japannese naam vir blaasoppe, tobies en blaasvisse en 'n fynproewersgereg wat daarmee voorberei word. Die sjefs in Japan word spesiaal opgelei om die gereg te kan voorberei; hulle moet leer hoe om seker te maak dat daar geen gif in die vleis agterbly nie. Slegs restaurante wat oor dié sjefs beskik mag Fugu verkoop. Desondanks sterf daar nogtans jaarliks 'n paar mense as gevolg van die vis se gif in Japan.Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakels

Fugu op Japanesefood.com

Kategorie:Japannese kookkuns Kategorie:Visgeregte