Languedoc is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit uitmaak.

Languedoc is genoem na Languedoc, 'n historiese Franse provinsie.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap Kategorie:Stellenbosch