Die term haai kan na een van die volgende verwys:
Haai (vis), 'n seelewende dier wat tot die klas kraakbeenvisse behoort. 'n Ondersteuner of speler van die Natal Sharks-rugbyspan in Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. 'n Groetvorm. Byvoorbeeld: Haai, hoe gaan dit met jou...