Die Grootoog-sambokhaai (Alopias superciliosus) kom wêreldwyd en reg rondom die Suid-Afrikaanse kus voor, van Angola tot by KwaZulu-Natal. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bigeye thresher.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Alopias-superciliosus.html
Kategorie:Haaie