Die Manta's (Mobulidae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Rajiformes. Daar is slegs twee genera met elf spesies wat hoort tot dié familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke Die familie is groot tot reusagtig groot met die vlerke wat 6.7 m wyd is. Die familie is vivipaar.
Genera Die genera en gepaardgaande spesies wat aan die Suid-Afrikaanse kus voorkom:
Manta Manta birostris - Manta
Mobula Mobula alfredi - Alfred manta Mobula kuhlii - Kortvinduiwelsrog
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Verwysings
Kategorie:Haaie