Nieu-Taipei新北市Sin-pak Tshī 280px Kaart Seël 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land  Administratiewe gewes Noord-Taiwan Koördinate  Stigting Desember 2010 Provinsiale stadstatus 25 Oktober 1945 Oppervlakte:    - Totaal 2 052,57 vk km  Hoogte bo seevlak - m Bevolking:    - Totaal (Januarie 2023) 4 004 367  - Bevolkingsdigtheid 2 000/vk km  - Metropolitaanse gebied 8 535 000 Tydsone UTC +8 (CST) Burgemeester Hou Yu-ih (KMT) Amptelike webwerf New Taipei

Nieu-Taipei, soms ook Xinbei genoem, amptelike Engelse naam: New Taipei City (Chinees: 新北市, pinyin: Xīnběi Shì; Taiwannees: Sin-pak Tshī), is die grootste stad van die Republiek China op die eiland Taiwan met 'n bevolking van sowat vier miljoen. Nieu-Taipei het in Desember 2010 met die samesmelting van alle 29 stede en munisipaliteite in die voormalige landelike Taipei-distrik ontstaan. Dit is 'n spesiale munisipaliteit in die noordelike deel van die eilandstaat en word regstreeks deur die nasionale regering bestuur.

duimnael|links|Nieu-Taipei se stadshorison Sy stadsgebied behels 'n aansienlike deel van Taiwan se noordelike kuslyn langs die Oos-Chinese See en omsluit die Taipei-bekken met die hoofstad Taipei. Dit word in die noordooste deur Keelung, die Yilan-distrik in die suidooste en die Taoyuan-distrik in die suidweste begrens.

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in die Republiek China