Roda JC Kerkrade is 'n Nederlandse sokkerspan in die Limburgse dorp Kerkrade, wat in die Eredivisie speel. Die span se tuisveld is die Parkstad Limburg Stadion (kapasiteit: 20 000 sitplekke). Die klub is in 1962 gestig nadat Roda Sport en Rapid JC (wat in 1956 die nasionale titel gewen het) saamsmelt het. Die klub bemark homself as die span van Limburg, maar die stadion is ondanks die laagste pryse vir kaartjies nooit vol nie.
Erelys Kampioen van Nederland (naaswenner (1): 1994/95) Kampioen Eerste divisie (1) 1972/73 KNVB-beker (2) 1997, 2000 (naaswenner (4): 1976, 1988, 1992, 2008) Johan Cruijff Schaal (naaswenner (2): 1997, 2000)
Beroemde sokkerspelers Dick Advocaat Wiel Coerver Arouna Koné
Kategorie:Kerkrade Kategorie:Nederlandse sokkerklubs