Lek kan na een van die volgende verwys:
Lek, 'n voedingsmiddel wat vir vee uitgesit word Lêk, 'n pronkarea vir (veral) voëls, waar die mannetjies gelyktydig om die wyfies se aandag meeding Lek, die Albaniese geldeenheid Lek, 'n rivier in Nederland Lek, 'n tongbeweging Lek, 'n lekkasie, lekplek, syfering of sypeling