Die Panga (Pterogymnus laniarius) is 'n vis wat endemies aan Suider-Afrika is en voorkom vanaf Namibië tot by Beira. Dit staan ook in Engels bekend as die Panga.
Voorkoms duimnael|links|Te koop by 'n vismark in Pretoria Die vis se kop en lyf is pienkerig silwer met dowwe geel horisontale stepe op die kante. Al die vinne is dof pienkerig. Die vis word 45 cm lank en 1,5 kg swaar.
Habitat Die vis kom op rotsriwwe voor in water van 20 – 230 m diep. Hulle skiet regdeur die jaar kuit.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Pterogymnus-laniarius.html
Kategorie:Beenvisse