Die Piesangvisse (Caesionidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Daar is vier genera met minstens twintig spesies in hierdie familie. Ses van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Genera Die volgende genera en gepaardgaande spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus gevind:
Caesio Caesio caerulaurea - Blou-en-goue piesangvis Caesio lunaris - Halfmaan-piesangvis Caesio teres - Pragtige piesang Caesio xanthalytos - Geelstreep-piesangvis Caesio xanthonota - Geelrug-piesangvis
Pterocaesio Pterocaesio tile - Donkerband-piesangvis Pterocaesio marri - Tweestreep-piesangvis
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.
Kategorie:Beenvisse