duimnael|400px|Verdere uitbreiding van die Europese Unie:

Die Verenigde State van Europa is 'n konsep vir die skep van 'n federasie van state in Europa, gewoonlik verwysend na die state in die Europese Unie. So 'n federasie sal soortgelyk aan die Verenigde State van Amerika kan funksioneer.

Die begrip is al reeds deur George Washington gebruik, toe hy gesê het dat daar eendag 'n Europese Federasie sal bestaan. Die uitdrukking is ook soms in die 20ste eeu gebruik. In besonders sedert die Europese soewereine skuld krisis van 2011 is so 'n federasie 'n belangrike opsie.

Eksterne skakels Zeit.de: Idee vereinigtes Europa Spiegel.de: Von der Leyen fordert die Vereinigten Staaten von Europa

Kategorie:Europese Unie