Die Santer (Cheimerius nufar) is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika voorkom vanaf Oman tot by Valsbaai. Die vis word 75 cm lank en 7 kg swaar. Die liggaam is silwerpienk met 4 - 5 dowwe strepe wat vertikaal oor die liggaam gaan. Die vis word gevind in waters wat 7 – 130 m diep is naby riwwe of rots seebodem en is 'n gewilde eetvis. In Engels staan die vis bekend as soldier.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Cheimerius-nufar.html http://eol.org/pages/205519/overview

Kategorie:Beenvisse