Dovercourt is 'n klein kusdorpie en vakansieoord in die noordooste van die Engelse graafskap van Essex. Dovercourt is ouer maar kleiner as sy buurdorp Harwich. Vandag is die twee dorpe aaneenlopend.
duimnael|center|300px|Dovercourt se strand en ligtorings. duimnael|center|300px|Paadjies langs die see.
Kategorie:Nedersettings in Essex