Die tierkathaai (Halaelurus natalensis) is 'n haai wat endemies aan die ooskus en suidkus van Suid-Afrika is. Die haai word 48 cm lank en kom in water voor wat tot 172 m diep is. Die haai is ovipaar en lê 12 - 22 eiers. Die kleur is lig met donker kolle op die rug.

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Verwysings

Bron Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004.

Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Halaelurus-natalensis.html

Kategorie:Haaie