Die Kaapse ansjovis (Engraulis japonicus) is 'n klein vissie wat groot kommersiële waarde het. Dit kom voor aan die hele Suid-Afrikaanse kus en ook in die Stille Oseaan.

Voorkoms Die vis is silwer met 'n streep op die sye en word sowat 13 cm lank. Die vis is volop op die Agulhasbank waar dit in skole voorkom. Die vis vreet plankton en is op hul beurt weer voeding vir roofvisse, haaie, robbe, dolfyne en malgasse. Die wyfies los haar eiers gedurende Oktober tot Januarie.

duimnael|links|Gedroogde Kaapse ansjovis by 'n vismark duimnael|links|Eksemplare uit Japanse waters

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bronnelys Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.

Verwysings

Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Engraulis-japonicus.html

Kategorie:Beenvisse