Burnham-on-Crouch is 'n dorp in die Engelse graafskap Essex. Die nedersetting is teen die noordoewer van die Crouchrivier geleë. Alhoewel die dorp net 7 600 inwoners het, is dit die hoofdorp van die Dengie-skiereland (ongeveer 20 000 inwoners).

Kategorie:Nedersettings in Essex