Aabyro is ‘n dorp in die Jammerbugt-munisipaliteit, en voormalige setel van die Aabybro-munisipaliteit in die voormalige Hjørring-distrik en Noord-Jutland-distrik. Vanaf 2007 is dit egter die hoofkwartier van die Jammerbugt-munisipaliteit in Denemarke.

Voormalige munisipaliteit Die oppervlakte van die Aabybro-munisipaliteit was 170,88 vierkante kilometer, bestaande uit 11 388 inwoners, waarvan 5 686 mans en 5 702 vrouens was (2005). Die munisipaliteit het die eilande in Limfjord ingesluit.

Plek Aabybro het 5 382 inwoners (2011). In 1953 was die bevolkingstal nog 1 188.

Kategorie:Nedersettings in Denemarke