Øster Hurup is ‘n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Mariagerfjordmunisipaliteit. Dit het 749 inwoners (2011).
Dit is ‘n gewilde vakansieplek en in die somer kom duisende toeriste hierheen. Dit is aan die Oos-Jutland geleë, by Kattegat en is nie ver van die Mariagerfjord nie. Die kilometerslange wit sandstrand het lae duine.
Kategorie:Nedersettings in Denemarke