duimnael|Manneken Pis duimnael|Perseus met die hoof van Medusa, Benvenuto Cellini

'n Standbeeld is 'n beeld ter ere van, of ter nagedagtenis aan, iets of iemand wat in die openbaar opgerig word. Standbeelde kan van natuursteen, brons, hout of ander materiale gemaak word. Dit word dikwels op 'n voetstuk gemonteer. Historiese of belangrike figure word meestal in 'n standbeeld verewig. Belangrike gebeurtenisse word ook soms in 'n standbeeld vasgevang om dit te laat bly voortleef.

Voorbeelde Krugerstandbeeld, standbeeld van Paul Kruger in Pretoria.

Sien ook Borsbeeld

Kategorie:Beeldhouwerke Kategorie:Standbeelde