duimnael|'n Animasie van 'n salto.

'n Salto is 'n sprong in gimnastiek wat deur 'n volledige 360° koprol in die lug gevolg word. Dit kan vorentoe of agtertoe plaasvind en kan ook skroefbewegings insluit.

500px|links|duimnael|'n Salto word op 'n wipmat uitgevoer.

Kategorie:Gimnastiek