Landkreis Prignitz Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Perleberg Oppervlakte: 2 123,31 vk km Bevolking: 77 813 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 36,6 inwoners per vk km Kenteken: PR Administratiewe verdeling: 26 munisipaliteite Landrat: Torsten Uhe (onafhanklik) Amptelike webwerf: landkreis-prignitz.de Ligging in Brandenburg 250px|center

Prignitz (amptelik: Landkreis Prignitz) is 'n administratiewe distrik in die uiterste noorde van die Duitse deelstaat Brandenburg wat na die gelyknamige historiese landskap vernoem is. duimnael|links|'n Trop beeste naby HInzdorf in die biosfeerreservaat Rivierlandskap Elbe (Flusslandschaft Elbe) duimnael|links|Herfskleure in die Rambower Moor, 'n heide- en moeraslandskap duimnael|links|Baksteengotiese Evangelies-Lutherse parogiekerk St. Nikloaus in Bad Wisnack. Tot in die tydperk van die Protestantse Hervorming was dit 'n belangrike bedevaartskerk vir pelgrims wat as "Wonderbloedkerk" bekend gestaan het

Kategorie:Distrikte van Brandenburg