Japie Krige (*5 Julie 1879 – †14 Januarie 1961) was ’n Springbokrubyspeler en die vader van Uys Krige, ’n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, dramaturg, vertaler, rugbyspeler en oorlogskorrespondent. Japie se eggenote was Sannie Uys.

Bron 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995.

Eksterne skakels

duimnael|senter|Die Springbokke van 1906.

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1961