Arm kan na een van die volgende verwys:

Armoede, nie oor voldoende middele beskik nie. Deerniswekkend, soos in "Ag, die arme man", sien medelye. Arm (menslike ledemaat), 'n liggaamsdeel. Arm (masjien), 'n onderdeel van 'n masjien. Arm (natuurkunde), die afstand tussen die aangrypingspunt van 'n krag en die draaipunt van die voorwerp waarop die krag uitgeoefen word, sien ook: Koppel (natuurkunde) Hefboom ARM-instruksiestel, 'n instruksiestel vir mikroverwerkers. ARM - African Rainbow Minerals, 'n mynbougroep. (Sien Patrice Motsepe) Allisyn Ashley Arm (1996), 'n Amerikaanse aktrise. Armenië, met ARM as landkode volgens ISO 3166-1. Slingerarm, 'n middeleeuse wapen, sien trebuchet.

Eksterne skakels