Rika Sennett is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in die 70’s bekendheid verwerf as die Rissiepit in die rolprent Snip en Rissiepit. In 1975 word sy die eerste vroulike aanbieder op plaaslike televisie. Sedertdien het sy al in verskeie verhoogproduksies, televisiereekse en films verskyn.SIT: Dogters sit tradisie voort , besoek op 16 September 2012
Filmografie Roepman as Ada Rademan, 2011 The Mating Game (TV-reeks) as Hettie van Graan , 2010 Mrs Mandela (TV-fliek) as Helen Joseph, 2010 Bentley (TV-reeks) as Liz, 2006 Hillside (TV-reeks) as Matron Lydia de Wet, 2006 Stander (TV-aankondiger), 2003 The Long Run as Greta , 2001 Rienie, 1980 Netnou hoor die kinders, 1977 Die Square, 1975 Olie Kolonie, 1975 Snip en Rissiepit, 1973
Agter Elke Man (TV-reeks)
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse aktrises van die 21ste eeu