Murray Janson (18 Julie 1928 - 23 Mei 2002) was ’n Suid-Afrikaanse teoloog. Hy was ’n professor in Teologie aan UNISA. Hy was ook ’n leraar van die Nederduits Gereformeerde gemeente Lynnwood in Pretoria. Verder het hy ’n briewerubriek, Sake van die Hart, in die Huisgenoot, ’n gewilde Suid-Afrikaanse tydskrif, behartig waarin mense veral sielkundige vrae aan hom kon stel.Murray Janson ‘na Vaderhuis’ ná kanker, Beeld, 24 Mei 2002Murray Janson se ryke erfenis, Beeld, 19 Mei 2003

Verwysings

Kategorie:Predikante van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2002