Croydon kan na een van die volgende verwys:
Croydon, 'n voorstad van Kemptonpark, op die Oos-Rand, Gauteng. Croydon, 'n groot dorp en kommersiële sentrum in die Suid-Londense bestuursgebied Croydon. Croydon-lughawe, Londen, Engeland. Gesluit in 1959. Croydon, 'n dorpie in die Morgan County van Utah in die VSA. Verskeie ander plekke oor die wêreld.