Sukoró 280px Kaart Wapen 75px|center Vlag 90px|center Land  Stigting 1270 Oppervlakte:    - Totaal 16,27 vk km  Hoogte bo seevlak - m Bevolking:    - Totaal (2004) 975  - Bevolkingsdigtheid 60/vk km Tydsone CET / UTC +1  - Somertyd CEST / UTC +2 Burgemeester  Amptelike Webwerf sukoro.hu

Sukoró is ’n dorpie in die Fejér-graafskap van Hongarye.

Geskiedenis Sukoró is vandag ’n vakansieoord in Hongarye wat aan die noordelike kus van die Velenceimeer aan die suidelike voet van die Velencei-heuwels geleë is. Sukoró is die eerste keer as “Sukoró” benoem in dokumente uit die jaar 1270. Die oorwinning by Pákozd-Sukoró tydens die Onafhanklikheidsoorlog in 1848 het aan die goeie naam van die dorpie gebou. Lajos Kossuth het op 28 September ’n oorlogsraadsvergadering gehou in ’n Calvinistiese Kerk in Sukoró om voorbereidings te tref vir die Slag van Pákozd, waarvan die nagedagtenis steeds bewaar word."Welcome to Hungary." Article. Besoek op 16 November 2008.

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Hongarye