Grassy Park is 'n voorstad op die Kaapse Vlakte, Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Grassy Park 'n bevolking van 82 200 gehad, van wie 71 847 (88%) Kleurlinge was.
duimnael|links|Apostoliese kerk in Grassy Park
Verwysings
Sien ook Gereformeerde kerk Grassy Park
Kategorie:Voorstede van Kaapstad