Potsdam-Mittelmark Wapen Ligging in Duitsland 100px 100px Basiese gegewens Deelstaat: Brandenburg Administratiewe setel: Bad Belzig Oppervlakte: 2 575,05 vk km Bevolking: 212 207 (31 Desember 2016) Bevolkingsdigtheid: 82,4 inwoners per vk km Kenteken: PM Administratiewe verdeling: 38 munisipaliteite Landrat: Wolfgang Blasig (SPD) Amptelike webwerf: potsdam-mittelmark.de Ligging in Brandenburg 250px|center
Potsdam-Mittelmark is 'n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Volgens sy oppervlakte is dit die derde grootste distrik in Duitsland ná Uckermark en Emsland. Potsdam-Mittelmark grens in die noorde aan Havelland, in die ooste aan die selfregerende stad Potsdam (wat ondanks sy naam nie deel uitmaak van die distrik nie), Berlyn en die distrik Teltow-Fläming, in die suide aan die distrikte Wittenberg en Anhalt-Bitterfeld in die deelstaat Sakse-Anhalt, en in die weste aan die distrik Jerichower Land.
Eksterne skakels
Kategorie:Distrikte van Brandenburg