Buvaisar Hamidovich Saitiev (Russies: Бувайсар Хамидович Сайтиев, Afrikaanse transliterasie: Boewaisar Chamidowitsj Saitijef, Tsjetsjnies: Сайт КIант Бувайса; 11 Maart 1975, Dagestan - 2 Maart 2025) was 'n Russiese stoeier van Tsjetsjniese afkoms. Hy het nege goue medaljes gewen, onder andere by die Olimpiese Somerspeles van 1996, 2004 en 2008.

Hy is algemeen as die grootste vryslagstoeier van alle tye beskou.

Kategorie:Russiese stoeiers Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Sterftes in 2025