Danie Gerber (14 April 1958 - ) is 'n oud Springbokrugbyspeler.

Gerber was in 1984 die Suid-Afrikaanse Speler van die Jaar en is weer genomineer in 1985 en in 1992. Hy het ook die beste verhouding tussen drieë gedruk en wedstryde gespeel in Springbok-geskiedenis (19 drieë in 24 toetse). In 2007 is Gerber opgeneem in die Internasionale Rugbyheldesaal.

Bron 30 Super Springboks. Paul Dobson. 1995.

Eksterne skakels

Kategorie:Springbokrugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense