Elmo de Witt (1935-2011) was 'n Suid-Afrikaanse filmmaker. Hy was bekend in die industrie as "die man met die oog vir talent". Hy was veral bekend vir rolprente soos Debbie, Hoor my Lied en Grensbasis 13. Hy is in 2011 te Uvongo (KwaZulu-Natal) op die ouderdom van 76 aan longverwante probleme oorlede.Elmo de Witt oorlede, Nuus24, besoek op 21 Oktober 2011
Filmografie As regisseur: Tolla is Tops, 1990 Enemy Unseen, 1989 You Must Be Joking!, 1986 Grensbasis 13, 1979 Someone Like You, 1978 Kom tot Rus, 1977 Mooimeisiefontein, 1977 'n Beeld vir Jeannie, 1976 Liefste Veertjie, 1975 Ter wille van Christine, 1975 Vergeet My Nie, 1975 Kwikstertjie, 1974 Môre, Môre, 1973 Snip en Rissiepit, 1973 Die Wildtemmer, 1973 Sperrgebiet: Diamantgebied No. 1, 1972 The Last Lion, 1972 Z.E.B.R.A., 1971 Sien jou môre, 1970 Danie Bosman, 1969 Hoor my Lied, 1967 Kavaliers, 1966 Debbie, 1965 Satanskoraal, 1959
As vervaardiger: Tolla is Tops, 1990 Accidents, 1989 Enemy Unseen, 1989 Abafana a bahle, 1989 Wild Zone, 1989 Accident, 1988 You Must Be Joking!, 1986 'n Beeld vir Jeannie (medevervaardiger), 1976 Vergeet My Nie, 1975 A New Life, 1971 Lied in My Hart, 1970 Die Geheim van Nantes, 1969
Draaiboeke: Tolla is Tops, 1990 Hoor my Lied, 1967 Debbie, 1965
Redigeerder: Debbie, 1965 Hans en die Rooinek, 1961 Hou die Blink Kant Bo, 1960
Kinematografie: Tolla is Tops, 1990
As akteur: Debbie, 1965 as trougas
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1935 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Suid-Afrikaanse rolprentvervaardigers