Rhodesfield is 'n voorstad van Kemptonpark aan die Oos-Rand. Volgens die 2011-sensus het Rhodesfield 'n bevolking van 5 215 gehad. Daar is ook 'n bogrondse stasie vir die Gautrein gebou bo die bestaande stasie.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Kemptonpark