Hamilton Rugbyklub is die oudste rugbyklub in Suid-Afrika en is gestig in 1875. Die klub het die volgende Springbokrugbyspelers opgelewer:
Jackie Tindall - 1928 SP van Wyk - 1928 Bennie Osler - 1928 Gerry Brand - 1928 Jan Pickard - 1956 Tiny Naude - 1963 Carel du Plessis - 1981 Michael du Plessis - 1984 Keith Andrews Toks van der Linde - 1995 K. Burger Andrew Aitken
Kategorie:Rugbyklubs