Beestekraal is 'n nedersetting in Noordwes, Suid-Afrika. Die nedersetting het sy naam gekry van die Voortrekkers in 1837 toe Hendrik Potgieter en sy mense baie krale vir die vee van die swart stamme gevind het. Die nedersetting is net noord van die Rooikoppiesdam langs die Krokodilrivier.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bron Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in Noordwes