duimnael|350px|regs|'n Kapel in Haywards Heath
Die Streng Baptiste (Engels: Strict Baptists) is 'n Baptistiese kerkverband wat bestaan uit 120 kerke waarvan die meeste in Engeland geleë is. Hulle glo in die Calvinistiese verduideliking van die verlossing deur Jesus Christus.
Eksterne skakels Webtuiste van die Strict Baptist Historical Society Nederlandse webtuiste oor die Streng Baptiste
Galery
Kategorie:Christendom in die Verenigde Koninkryk Kategorie:Engeland Kategorie:Kerke Kategorie:Protestantisme