Herefordshire120pxVlag120pxWapen150pxLigging in EngelandSeremoniële graafskap HerefordshireHoofstad HerefordOppervlakte2 180 km²Bevolking191 000 (2017)Bevolkingsdigtheid87 inw./km²Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskapStreekHerefordshireAdministratiewe setel HerefordISO 3166-2:GB-HEFOppervlakte2 180 km²Bevolking183 600 (2011)Bevolkingsdigtheid84 inw./km²Webtuistewww.herefordshire.gov.ukDistrikte en Unitêre owerhedeGeen
Herefordshire (uitgespreek /ˈhɛrɨfərdʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede en dorpe van Hereford, Leominster en Ledbury.
Herefordshire het 'n geskatte bevolking van 191 000 in 2017 gehad en is dus die 45ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Graafskappe in Engeland