Die Bloemhoekdam is geleë in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika. Die dam is net oos van Kroonstad. Die dam voorsien water aan Kroonstad. Die dam is gedurende 1976 voltooi en die wal is 26m hoog.

Sien ook Lys van grootste damme in Suid-Afrika

Kategorie:Damme van Suid-Afrika Kategorie:Vrystaat