Rafael Vicente Correa Delgado (Spaans: [rafaˈel βiˈsente koˈre.a ðelˈɣaðo]; * 6 April 1963 in Guayaquil, Cantón Guayas, Ecuador) het tussen 15 Januarie 2007 en 24 Mei 2017 as president van Ecuador gedien. Buiten dit was hy die leier van die sosialistiese party Alianza PAIS (AP).
Verwysings
Eksterne skakels
Amptelike webwerf Economía en Bicicleta
Kategorie:Presidente van Ecuador Kategorie:Ecuadoriaanse ministers Kategorie:Ministers van Ekonomie Kategorie:Ministers van Finansies Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense