Pous Pius IX die 255ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1846 tot 1878 het 38 ensiklieke en verskeie ander publikasies soos bulle, dekrete, briewe en konstitusies geskrywe.

200px|regs|duimnael|Pous Pius IX

Nei Giorni – Apostoliese konstitusie – 16 Julie 1846 Qui Pluribus - Geloof en religie - 9 November 1846 Praedecessores Nostros - Steun vir Ierland - 25 Maart 1847 Ubi Primum - Dissipline vir gelowiges - 17 Junie 1847 Nelle istituzioni – Apostoliese konstitusie – 14 Maart 1848 Ubi Primum - Die Onbevlekte Ontvangenis van Maria - 2 Februarie 1849 Nostis et Nobiscum - Die Kerk in die Kerklike Staat - 8 Desember 1849 Universalis Ecclesiae – Herstel van die biskoplike hiërargie in Engeland en Wallis – 29 September 1850 Exultavit Cor Nostrum - Die heilige jaar - 21 November 1851 Nemo Certe Ignorat - Dissipline onder die geestelikheid - 25 Maart 1852 Probe Noscitis Venerabiles - Dissipline onder die geestelikheid - 17 Mei 1852 Ex Qua Die – Heroprigting van die Nederlandse Kerkprovinsie – 4 Maart 1853 Inter Multiplices - Pleidooi vir eenheid van gees - 21 Maart 1853 Neminem Vestrum - Die vervolging in Armenië - 2 Februarie 1854 Optime Noscitis - Die voorgestelde Katolieke universiteit van Ierland - 20 Maart 1854 Apostolicae Nostrae Caritatis - Oproep tot gebed vir vrede - 1 Augustus 1854 Ineffabilis Deus – Afkondiging van die Onbevlekte Ontvangenis van Maria – 8 Desember 1854 Optime Noscitis - Biskoplike byeenkomste - 5 November 1855 Singulari Quidem - Die Kerk in Oostenryk - 17 Maart 1856 Cum Nuper – Versorging van die geestelikheid - 20 Januarie 1858 Amantissimi Redemptoris - Priesters en die versorging van die siel - 3 Mei 1858 Cum Sancta Mater Ecclesia - Pleidooi vir die gebed - 27 April 1859 Qui Nuper - Die Kerklike Staat - 18 Junie 1859 Nullis Certe Verbis - Die noodsaak van siviele soewereiniteit - 19 Januarie 1860 Amantissimus – Onderhoud van Kerkgeboue - 8 April 1862 Quanto Conficiamur Moerore - Die bevordering van valse leerstellings - 10 Augustus 1863 Incredibili - Vervolging in Nieu-Granada - 17 September 1863 Maximae Quidem - Die Kerk in Beiere - 18 Augustus 1864 Quanta Cura - Foute van die periode - 8 Desember 1864 Syllabus Errorum – Lys van dwalinge en ketterye – 8 Desember 1864 Meridionali Americae - Die seminarie vir inheemse geestelikes - 30 September 1865 Levate – Die erkenning van die Kerk - 27 Oktober 1867 Aeterni Patris – Oproep na die Eerste Vatikaanse konsilie – 29 Junie 1868 Arcano divinae providentiae – Uitnodiging aan die Oosters-Ortodokse Kerk om die konsilie by te woon – 8 September 1868 Iam Vos Omnes – Uitnodiging aan Protestante om die konsilie by te woon – 13 September 1868 Apostolicis litteris – dekreet met wysiging van die reglement van die konsilie – 20 Januarie 1870 Pastor aeternus – Onfeilbaarheid van die pous – 18 Julie 1870 Postquam Dei munere – Verdaging van die Eerste Vatikaanse Konsilie – 20 Oktober 1870 Respicientes - Protes teen die inname van die Kerklike Staat - 1 November 1870 Quemadmodum Deus – Josef van Nasaret word patroon van die Kerk – 8 Desember 1870 Ubi Nos - Die Pouslike stad - 15 Mei 1871 Beneficia Dei - Die 25-jarig jubileum van die pous - 4 Junie 1871 Saepe Venerabiles Fratres - 25 jaar in die amp - 5 Augustus 1871 In Hac Sublimi – Apostoliese konstitusie – 21 Augustus 1871 Quae In Patriarchatu - Die Kerk by die Galdeërs - 16 November 1872 Quartus Supra - Die kerk in Armenië - Januarie 1873 Etsi Multa - Die Kerk in Italië, Duitsland en Switserland - 21 November 1873 Vix Dum A Nobis - Die Kerk in Oostenryk – 7 Maart 1874 Omnem Sollicitudinem - Die Griekse ritus - 13 Mei 1874 Licet per apostolicas – Apostoliese konstitusie – 8 September 1874 Gravibus Ecclesiae - Die uitroep van ‘n jubeljaar - 24 Desember 1874 Quod Nunquam - Die Kerk in Pruise - 5 Februarie 1875 Graves Ac Diuturnae - Die Kerk in Switserland - 23 Maart 1875 Consulturi – Apostoliese konstitusie – 10 Oktober 1877

Publikasies