Die Bulrog (Pteromylaeus bovinus) is 'n vis wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika voorkom. Dit is sjokoladebruin met bleekgrys dwarsstrepe bo-op en wit onder. Dit word 1.8m breed en 85 kg swaar. Die vis is 'n bodembewoner in vlakwater maar spring ook uit die water. In Engels staan diit ook bekend as Bullray.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bronne Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007.
Verwysings
Eksterne skakel http://fishbase.org/summary/Pteromylaeus-bovinus.html
Kategorie:Rôe