regs|duimnael|250px|Ligging van die provinsie in Mosambiek. Zambezia is 'n provinsie in Sentraal-Mosambiek. Dit is die grootste provinsie ten opsigte van sy bevolking van sowat 3,8 miljoen. Die hoofstad is Quelimane (uitgespreek /keliˈmani/, 192 000 inwoners in 2007).
Kategorie:Provinsies van Mosambiek