duimnael|240px|Ingrid Jonker in 1956.
Die Ingrid Jonkerprys is 'n literêre toekenning vir die beste debuutbundel in Afrikaans of Engelse poësie. Dit prys is ingestel ter ere van Ingrid Jonker na haar dood in 1965.
Die prysgeld is R1 000 en 'n medalje. Dit word alternatiewelik aan 'n Afrikaanse of Engelse digter toegeken wat sy eerste digbundel gedurende die laaste twee jaar gepubliseer het.
Lys van wenners Jaar Wenner Werk2025Jaco Barnard-Naudéom my kastele in Spanje te sloop2024Sarah LubalaA history of disappearance2023Dominique BothaDonkerberghttps://www.litnet.co.za/persverklaring-wenner-van-ingrid-jonker-prys-aangekondig/?fbclid=IwAR3bz7Giut24qZht3FUczpEH6G2wL47IhAokh9Hs2iZn0wdK2Wob63QvG782022Jacques CoetzeeAn Illuminated Darkness2021Ryan PedroPienk ceramic-hondjies2020Saaleha Idrees BamjeeZikr2019Pieter OdendaalAsof geen berge ooit hier gewoon het niehttps://www.netwerk24.com/Vermaak/Boeke/literere-pryse-is-vreemde-goed-wenner-van-ingrid-jonker-debuutprys-201907022018Sindiswa Busuku-MatheseLoud and yellow laughterhttp://pensouthafrica.co.za/sindiswa-busuku-mathese-wins-2018-ingrid-jonker-prize/2017Hilda SmitsDie bome reusagtig soos ons washttps://www.netwerk24.com/Nuus/Algemeen/poesie-van-die-diaspora-wen-ingrid-jonkerprys-20170831 2016 Thabo Jijana Failing Maths and my other crimes 2015 Nathan Trantraal Chokers en survivors 2014 Karin Schimke Bare & Breakinghttp://www.litnet.co.za/Article/die-ingrid-jonker-prys-aan-karin-schimke-oorhandig 2013 Hennie Nortjé In die skadu van soveel bome 2012 Beverly Rycroft Missing 2011 Melt Myburgh Oewerbestaanhttp://slipnet.co.za/view/event/melt-myburgh-wen-die-ingrid-jonker-prys-2011/ 2010 Tania van Schalkwyk Hyphen 2009 Loftus Marais Staan in die algemeen nader aan venstershttp://southafrica.poetryinternationalweb.org/piw_cms/cms/cms_module/index.php?obj_id=16656 2008 Megan Hall Fourth childhttp://www.africanbookscollective.com/books/fourth-child 2007 Danie Marais In die buitenste ruimtehttp://southafrica.poetryinternationalweb.org/piw_cms/cms/cms_module/index.php?obj_id=11461 2006 Rustum Kozain This carting lifehttp://www.moneyweb.co.za/mw/view/mw/en/page215463?oid=223837&sn=Detail 2005 Ilse van Staden WatervlerkSpesiale Nuuswekker. Nog 'n prys vir Loftus Marais , besoek op 16 Februarie 2014 2004 Finuala Dowling I, flying 2003 Martjie Bosman Landelik http://web.up.ac.za/default.asp?ipkCategoryID=6472&language=0 2002 Kobus Moolman Time like stone 2001 Zandra Bezuidenhout Dansmusieke 2000 Brian Walters Tracks 1999 Trienke Laurie Skietspoel 1998 Dan Wylie The road outhttp://mg.co.za/article/1998-03-27-wylie-wins-jonker-prize 1997 Charl-Pierre Naudé Die nomadiese oomblikhttp://slipnet.co.za/view/author/charl-pierre-naude/ 1996 Steve Shapiro In a borrowed tent 1995 Gert Vlok Nel Om te lewe is onnatuurlikhttp://www.facebook.com/pages/Gert-Vlok-Nel/34419884889?v=info 1995 Ken Barris An advertisement for air 1994 Geen toekenning 1993 P.J. Bosman Ryp geel kring http://www.litnet.co.za/Article/pj-bosman-1933 1992 Heather Robertson Under the sun 1991 Henning Pieterse Alruin 1990 John Eppel Spoils of warhttp://conversationswithwriters.blogspot.com/2007/02/interview-with-poet-novelist-and.html 1989 Rosa Smit Krone van die narsing 1988 Graham Walker The complete Libby Destrudo songbook 1987 Donald Riekert Heuning uit die swarthaak 1986 Geen toekenning 1985 Geen toekenning 1984 Johann Lodewyk Marais Die somer is 'n dag oud 1983 Jeremy Cronin Inside and out 1982 Johann de Lange Akwarelle van die dors 1981 T.T. Cloete Angelliera 1980 Geen toekenning 1979 Mike Nicol Among the souvenirs 1978 Marlene van Niekerk Sprokkelsterhttp://www.stellenboschwriters.com/vniekerkm.html 1977 Colin Style Baobab Street 1976 Jaap Steyn Die grammatika van liefhê 1975 Mark Swift Treading water 1974 Leon Strydom Geleentheidsverse 1973 Mongane Wally Serote Yakhal I 'nkomo 1972 Lina Spies Digby Vergenoeg 1971 Geen toekenning 1970 Sheila Cussons Plektrum 1969 Sinclair Simon Maurice Beiles Ashes of experience 1968 M.M. Walters Apocrypha/Cabala 1967 Sydney Clouts One life 1966 D.P.M. Botes Wat is 'n gewone man? 1965 Ruth Miller Floating island
Verwysings
Kategorie:Afrikaanse letterkunde Kategorie:Suid-Afrikaanse letterkundige toekennings