ISO 3166-2:ZW is 'n ISO-standaard en bylae tot ISO 3166-2 wat spesifiek op Zimbabwe betrekking het. Hierdie standaard definieer Zimbabwe se provinsies.

Kodes Kode Naam Kategorie ZW-BU Bulawayo provinsie ZW-HA Harare provinsie ZW-MA Manicaland provinsie ZW-MC Masjonaland-Sentraal provinsie ZW-ME Masjonaland-Oos provinsie ZW-MI Midlands provinsie ZW-MN Matabeleland-Noord provinsie ZW-MS Matabeleland-Suid provinsie ZW-MV Masvingo provinsie ZW-MW Masjonaland-Wes provinsie

Sien ook Provinsies van Zimbabwe .zw

Bronne ISO 3166-2, name van gedeeltes van lande en afhanklike gebiede. ISO 3166-1, die verwysingstabel vir alle landkodes, soos gebruik vir die domeinname op die internet.

Kategorie:Geografie van Zimbabwe 2:ZW