Queens Park Rangers is 'n sokkerspan in Londen, wat in die Engelse Premier League speel. QPR speel sy wedstryde op Loftus Road (met 'n kapasiteit van 18 360 sitplekke is dit een van die kleiner stadions in die Premier League). Die span is baie populêr onder musikante en kunstenaars.
Erelys Kampioen Engeland (naaswenner (1): 1975/76) Championship (2)* 1982/83, 2010/11 (naawenner (2): 1967/68, 1972/73) FA Cup (naaswenner (1): 1982) League Cup (1) 1967 (naaswenner (1): 1986) Charity Shield (naaswenner (2): 1908, 1912)
(*: die tweede afdeling in Engelse sokker, het voor 2004 anders geheet)
Beroemde spelers Stan Bowles Rio Ferdinand
Kategorie:Engelse sokkerklubs Kategorie:Sport in Londen