KRC Genk is 'n Belgiese sokkerklub in Genk, wat in die Eerste klasse speel. Genk speel sy tuiswedstryde in die Cristal Arena, wat 25 000 toeskouers kan huisves op 20 000 sitplekke. Die klub is in 1988 gestig nadat KFC Winterslag en Thor Waterschei saamgesmelt het.

Erelys Kampioen België (4) 1998/99, 2001/02, 2010/11, 2018/19 (naaswenner (2): 1997/98, 2006/07) Beker van België (5) 1998, 2000, 2009, 2013, 2021 Belgiese Superbeker (2) 2011, 2019 (naaswenner (5): 1998, 1999, 2000, 2002, 2009)

Bekende sokkerspelers Thomas Buffel Bart Goor Aaron Mokoena Anele Ngcongca Bob Peeters Thibaut Courtois Kevin De Bruyne

Kategorie:Belgiese sokkerklubs