STVV is 'n sokkerspan in die Belgiese dorp Sint-Truiden, wat in die Eerste klasse speel. STVV se tuisveld is Stayen, wat deur die sterk weerstand van STVV teen die Belgiese topspanne die bynaam De Hel van Stayen verwerf het.

Erelys Kampioen België (naaswenner (1): 1965/66) Beker van België (naaswenner (2): 1971, 2003) Ligabeker (1) 1999

Bekende sokkerspelers Marc Wilmots

Kategorie:Belgiese sokkerklubs